Internasionale Tennisheldesaal

41°28′58″N 71°18′30″W / 41.482774°N 71.308243°W / 41.482774; -71.308243

Internasionale Tennisheldesaal
'n Beeld van die museum.
Die Newport-casino, tuiste van die Internasionale Tennisheldesaal.

Ander name International Tennis Hall of Fame
Plek Newport, Rhode Island
Land VSA
Openingsjaar 1880
1954 (heldesaal en museum)
Tipe museum Sportsaal, heldesaal
Webtuiste tennisfame.com/

Die Internasionale Tennisheldesaal (Engels: International Tennis Hall of Fame) is in Newport, Rhode Island, in die VSA geleë. Dit bring hulde aan spelers van en bydraers tot tennis en sluit ’n museum en tennisbane in.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search